You are currently viewing Baaitjies Presteer – SA Stoei Kampioenskappe

Baaitjies Presteer – SA Stoei Kampioenskappe

Luvaan en Ivan Louw het aan die SA Stoei kampioenskappe deelgeneem van 6 – 9 Oktober en het uitmuntige prestasies behaal!

Ons SA Sterre!

Luvaan Louw het in die volgende syle medaljes verower;

  1. Goud in O/15 Kadette Free Style
  2. Goud in O/15 Greco Roman Style
  3. Goud in Kadette Greco Roman Style

Ivan Louw het medaljes in die volgende style verower:

  1. Goud in O/15 Greco Roman Style
  2. Brons in O/15 Free Style
  3. Brons in Kadette Greco Roman Style

Ons is baie trots op julle goeie prestasies!