Mnr Hennie Pretorius – Presteer
Mnr Hennie Pretorius is die nuutverskose Voorsitter van die Zululand Hoërskole Rugbyvereniging. Hy dien al vanaf 2015 op die Zululand Hoërskole Rugbyvereniging se uitvoerende raad in verskillende portefeuljes, nl: 2015-2017…