Hoërskool Richardsbaai

News

Mnr Hennie Pretorius – Presteer

Mnr Hennie Pretorius is die nuutverskose Voorsitter van die Zululand Hoërskole Rugbyvereniging. Hy dien al vanaf 2015 op die Zululand Hoërskole Rugbyvereniging se uitvoerende raad in verskillende portefeuljes, nl: 2015-2017 Addisionele Lid 2017-2019 Sekretaris 2019-2021 Ondervoorsitter 2021 Voorsitter Vanaf 2015-2019 tree hy op as Hoofafrigter van die O/18 Sharks Plattelandspan en is ook O/18 Sharks […]

Mnr Hennie Pretorius – Presteer Read More »

Juffrou Nortier

Baie Geluk Juffrou Nortier sal van nou af die pligte en amp van geko-opteerde Departementshoof opneem met pligte as vakhoof Wiskunde. A world of numbers! Mrs Nortier will now serve as co-opted Departmental Head Mathematics We are very proud of you!

Juffrou Nortier Read More »

Juffrou Garland

Baie Geluk Baie geluk aan Juffrou Garland wat van nou af die pligte en amp van geko-opeerde Adjunkhoof opneem met nuwe pligte as Akademiese Hoof. Academic Excellence! Congratulations to Mrs Garland that will now serve as co-opted Deputy Principal Academics. We are very proud of you!

Juffrou Garland Read More »

Nuwe Personeel/New Staff Members

Hoërskool Richardsbaai Nuwe Personeel Ons verwelkom graag ons nuwe Baaitjie-personeel / Welcome to our new Baaitjie staff members Making a difference! Links na Regs: Juffrou Zettie Engelbrecht – Engels Juffrou Chane van Heerden – Kantoor admin Meneer Corne van Aswegen – Afrikaans Juffrou Karlien Woest – Wiskunde / Wiskunde geletteredheid Juffrou Danielle van Logggerenberg –

Nuwe Personeel/New Staff Members Read More »

Melinda Jooste se Gedig

Hoërskool Richardsbaai se 2de pryswenner gedig Melinda Jooste, ‘n Gr 9 – leerder van Hoërskool Richardsbaai het besluit om deel te neem aan die ATKV Sonneblom Digkompetisie. Baaitjie Trots! Melinda se gedig se naam was HOOP. Melinda is aangewys as die 2de pryswenner in die Gr 8-10 kategorie. Haar gedig het ons baaitjies ook weer

Melinda Jooste se Gedig Read More »