Ewan Du Preez – Presteer

Ewan Du Preez – Presteer

  • Post Author:
  • Post Category:News

Ewan Du Preez het op 2 Oktober aan die Froggies gala deelgeneem en goud verwerf in die volgende items:

  1. 50m borsslag
  2. 50m vryslag
  3. 100m borsslag
  4. 100m vryslag
  5. 200m vryslag

Mooi So Ewan, Baie Geluk!