Melinda Jooste se Gedig

Melinda Jooste se Gedig

  • Post Author:
  • Post Category:News

Hoërskool Richardsbaai se 2de pryswenner gedig

Melinda Jooste, ‘n Gr 9 – leerder van Hoërskool Richardsbaai het besluit om deel te neem aan die ATKV Sonneblom Digkompetisie.

Baaitjie Trots!

Melinda se gedig se naam was HOOP.

Melinda is aangewys as die 2de pryswenner in die Gr 8-10 kategorie.

Haar gedig het ons baaitjies ook weer HOOP gegee.