Nedine Willemse se prag skryfstuk

Nedine Willemse se prag skryfstuk

  • Post Author:
  • Post Category:News

Hoërskool Richardsbaai se eie Nedine Willemse

Nedine Willemse, Gr 12 – leerder van Hoërskool Richardsbaai, se prag skryfstuk, “My Oupa”

Baaitjie Trots!

Danksy Nedine Willemse, Gr 12 – leerder van Hoërskool Richardsbaai, se prag skryfstuk, “My Oupa” vir BEELDSKOOL Skrywerkompetisie, pronk Hoërskool Richardsbaai onder die top 30 Hoërskole van landswyd hieraan deelgeneem het.

Ons is trots op haar wat dit vermag het tydens haar matriekjaar!